The Good Morning Breakfast
Waar in die wêreld is Ollie Le Roux?─── 09:31 Mon, 14 Jun 2021
Voormalige Springbok en Cheetahs voorryspeleler, Ollie Le Roux, praat oor hoe sy tyd by die Cheetahs ‘n loopbaan-hoogtepunt was en wat hy nou doen om besig te bly.
Deesdae spandeer Ollie Le Roux eerder tyd in die veld as op die veld. Hy het ‘n suksesvolle boerdery en is so verknog aan sy beeste dat hy hulle name gegee het!
Hy deel ook hoe sy perfekte braai lyk…
Luister hier:
Waar in die wêreld is Ollie Le Roux?: