On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

At Lunch

Cyril gesels met Tinarie van Wyk Loots, Atandwa Kani en Erwin Maas oor Gif/Poison/Ityhefu - VS Kunstefees

───   13:18 Wed, 21 Jun 2017

Cyril gesels met Tinarie van Wyk Loots, Atandwa Kani en Erwin Maas oor Gif/Poison/Ityhefu - VS Kunstefees | News Article

“’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.” Ná baie jare van skeiding ontmoet ’n man en vrou weer by hul kind se graf. Hy het aanbeweeg en kyk vorentoe. Sy bly vasgevang in die verlede."

Tinarie Van Wyk Loots


In Hierdie Potgooi:

Gedurende "At Lunch met Cyril", word daar met Atandwa Kani, Tinarie Van Wyk Loots en Regiseur Erwin Maas, gesels oor die Debuut van Gif/Poison/Ityhefu vir die Suid-Afrikaanse Teater. 

Die produksie gaan vir die eerste keer aan Suid-Afrikaanse gehore bekendgestel word, tydens vanjaar se Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein 18-22 Julie. Luister na die gesprek en vind ook uit watse ander projekte lê vir hierdie twee ongelooflike ateurs voor in die nabye toekoms.


Atandwa Kani


Om meer oor die produksie uit te vind klik hier ... http://www.vrystaatkunstefees.co.za/events.aspx?EventID=1038


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.