Special Reports
STROOMOP: Avontuur-film vir #VroueDag─── MARK STEENBOK 10:19 Thu, 09 Aug 2018

STROOMOP, ’n avontuurfilm wat vandag op Vroudag vrygestel word, handel oor vyf vrouens wat almal besig is om stroomop te swem in hulle onderskeie lewens.
Die fliek het ‘n universele tema van vrouens wat besig is om te verdrink onder die druk om perfek te wees.
OFM-nuus se Mark Steenbok het met een van die hoofkarakters in die fliek, die welbekende Simone Nortmann oor die fliek gaan gesels en wat vrouens moet doen om uniek, vreesloos, pretensieloos, en sonder-enige-oordeel te wees.
OFM-nuus