Special Reports
Spesiale verslag: Kersliedere oor kersfees─── CHRISTAL-LIZE MULLER 13:00 Sat, 24 Dec 2016

Dit is nie ysig koud nie en dit sneeu nou wel nie in ‘n warm Suid-Afrika nie, maar ‘n Somer-Kersfees is hier.
‘nGroot verskeidenheid Kersversierings en Kersvaders met sleës en takbokkehet al weke gelede oral in winkels hul intrek geneem. En natuurlik kanKersliedere oral gehoor word.
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het metmusiekkenners gepraat oor die gunsteling Kersliedere onder mense en die betekenisdaarvan.