Special Reports
Voëls - die meesters van migrasie─── KARIEN JORDAAN 13:02 Fri, 13 May 2016
Saterdag, 14 Mei, is wêreld-voëlmigrasiedag.
Die dag is ingestel om mense bewus te maak van hierdie wonderlike verskynsel, maar ook van die gevare wat dit inhou - en veral ook om onwettige en immorele praktyke stop te sit, soos om die voëls tydens migrasie te jag.
OFM-nuus se Karien Jordaan het meer besonderhede.
Karien Jordaan/OFM-nuus