Special Reports
Feature: Nuwe direkteur-generaal van landbou, bosbou en visserye─── 12:45 Tue, 13 Aug 2013
OFM se Dirk Kok het vanoggend die eerste media-onderhoud gevoer met die land se nuwe direkteur-generaal van landbou, bosbou en visserye, Edith Vries. Vries het ’n lang loopbaan in die akademie en in die staatsdiens en was die laaste paar jare die uitvoerende hoof in die kantoor van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust (IDT) se hoofbestuurder. Haar aanstelling as departementshoof kom ’n jaar nadat Langa Zita geskors is en daarna ’n skikking met die departement bereik het.
OFM se Dirk Kok: