On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
NEXT: 20:00 - 23:59 The Music Man Mix with The Music Man
Listen Live Streams

Podcasts

Veearts deel wildverskuiwingswenke

───   SABRINA DEAN 09:04 Tue, 07 Feb 2017

Veearts deel wildverskuiwingswenke  | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die wildveearts, dr. Johan Kriek, oor waarna om op te let wanneer wild verskuif word.


Hy sê hoe minder stres die dier ervaar, hoe beter. Hy bespreek pylvangmetodes teenoor tradisionele boma-vangmetodes. 

Hy gee ook vele wenke oor hoe om te verseker jou wild kom lewendig by die eindbestemming aan:


Podcasts

Veearts deel wildverskuiwingswenke :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.