On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Offbeat

Robbie Wessels skryf 'n liedjie oor die C/2022 E3 komeet

───   07:06 Tue, 07 Mar 2023

Robbie Wessels skryf 'n liedjie oor die C/2022 E3 komeet | News Article

Met 'n komeet wat onlangs sy pad verby die aarde gemaak het, praat die Good Morning Breakfast span met prof Matie Hoffman om meer oor die komeet uit te vind. Die span hoor by Robbie Wessels of hy 'n liedjie oor die komeet "C/2022 E3" kan skryf.

Die Zwicky Transient Facility (ZTF) het C/2022 E3 (ZTF), 'n lang tydperk komeet uit die Oort-wolk, op 2 Maart 2022 gevind. As gevolg van sonlig se effek gloei die komeet se kern 'n helder groen kleur. 

LEES OOK: Helberg-gesin, Cheetahs-stut praat ná skoolverkeer-nagmerrie

Professor Matie Hoffman gesels met die Good Morning Breakfast-span om meer oor hierdie komeet uit te brei.

Die span het toe vir Robbie Wessels gevra om 'n liedjie te skryf oor hierdie nuwe komeet.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.