Offbeat
'Die Siener' gee sy 2023-voorspellings─── 08:53 Mon, 30 Jan 2023
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Gerald Burger, 'n Suid-Afrikaner wat bekend staan as "Die Siener".
Die Good Morning Breakfast-span het met "Die Siener" Gerald Burger gesels om te hoor wat is sy voorspellings vir 2023. Gerald het ook met 'n luisteraar gepraat en vir hom vertel wat dink hy hou die jaar vir hom in.
Lees ook: Good Morning Breakfast-spanlede kyk wie verloor meeste gewig
Luister na die volledige gesprek hier: