On Now
Weekends 20:00 - 23:59
The Music Man Mix The Music Man
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop: Maak gereed vir groot makietie met Aardklop 2022

───   09:12 Thu, 25 Aug 2022

#OFMKunsteklop: Maak gereed vir groot makietie met Aardklop 2022 | News Article

In vandag se #OFMKunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Alexa Strachan oor vanjaar se Momentum Aardklop wat 'n opwindende program en produksies beloof.

In vandag se #OFMKunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Alexa Strachan oor vanjaar se Momentum Aardklop wat 'n opwindende program en reeks produksies beloof.

Momentum Beleggings Aardklop is ’n Suid-Afrikaanse kunstefees, in Afrikaans. Vanjaar wip hulle op in Potch, Pretoria & Linden tussen 30 September en 9 Oktober.

Lees ook: #OFMArtBeat: Feminism ya Mang, Feminism Yethu, Feminism Yani

Feesgangers kan gereed maak vir drie feeste in drie dorpe hierdie jaar. Potch hou fees vanaf 30 September tot 2 Oktober. Pretoria teaterweek vind plaas vanaf 30 September tot 9 Oktober en feesterrein 6-9 Oktober. Dan vind die Linden teaterweek plaas van 6-9 Oktober.

Vir meer inligting of navrae stuur n epos na navrae@aardklop.co.za. Besoek hulle webtuiste vir meer www.aardklop.co.za

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.