On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

Yonder Hartsfees Potjiekos-kompetisie

───   08:49 Thu, 26 Aug 2021

Yonder Hartsfees Potjiekos-kompetisie | News Article

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Jannie van Zyl, direkteur by die Northern Cape Mental Health Society.

Op 28 August 2021 kan jy 'n heerlike dag van pret, gees en pot maak geniet. Die Yonder Hartsfees Potjiekos-kompetisie nooi almal uit om die geleentheid mee te maak.

Op 28 Augustus sal Kimberley TV ook die Yonder Hartsfees potjiekos-kompetisie REGSTREEKS uitsaai hier: https://www.channels.digitv.co.za/player/kimberley-tv/stream/f6151a31c8a98fd73d8fa8e41f6e2558.


Podcasts

Yonder Hartsfees Potjiekos-kompetisie:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.