On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Laurika
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Nikki
Listen Live Streams

Local News

Noordwes provinsie het beste student in die land

───   CATHY DLODLO 12:51 Fri, 04 Jan 2019

Noordwes provinsie het beste student in die land  | News Article
David Mark Dodkins/ Photo: northwestnewspapers.co.za

Die Noord-Wes provinsie het vandag met die loure weggeloop toe ‘n leerling in dié provinsie as die beste in die land aangewys vir sy punte behaal in Wiskunde en Wetenskap.


David Dodkins van Bergsig Akademie is deur Basiese Onderwysminister aangewys as die slimste van die 2018 matrikulante. Die provinsie het egter die vierde plek op die nasionale ranglys gehaal met sy slaagsyfer van 81%. Provinsiale slaagsyfers en prestereders is vanoggend bekend gemaak. Die provinsie het se prestasie kom te midde van geweldadige protesoptrede wat verskeie dorpe geraak het wat gelei het tot die ingryping van die nasionale regering. 

Die onderwysdepartment saam met verskeie ander is toe onder administrasie geplaas.


OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.