On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Noord-Kaap verloor miljoene vir huise

───   CATHY DLODLO 15:46 Wed, 06 Jun 2018

Noord-Kaap verloor miljoene vir huise  | News Article

Die Noord-Kaapse Departement van Menslike Nedersettings het miljoene rande, wat vir die bou van huise begroot is, tydens die vorige boekjaar verloor.


Die provinsiale tesourie het tydens ‘n voorlegging aan die Gekose Komitee van Finansies van die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) gesê dat dié departement R150 miljoen verloor het in die vorige boekjaar wat in Maart geëindig het.

Dié geld is eenvoudig deur die nasionale departement teruggevat toe die departement nie betyds die geld kon bestee nie. 

Die provinsiale tesourie het aangedui dat die rede vir die swak prestasie was omdat daar probleme met projekbestuurders van behuisingsprojekte was.


OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.