On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Local News

Bloemfontein-stadsaal smeul nog

───   10:04 Thu, 22 Jun 2017

Bloemfontein-stadsaal smeul nog | News Article
OFM-nuus

Bloemfontein - Die eeu-oue Bloemfonteinse stadsaal smeul nog terwyl munisipale werkers wat met Samwu geaffilieer is, hul staking vanoggend voortsit.


Bewerings dat dié stakende werkers vir die brand gisteraand verantwoordelik is, kon nog nie vasgestel word nie. 


Brandweer- en nooddienste van die Mangaung-metro-munisipaliteit was tot laat gisteraand besig om die brand te blus. 


OFM-nuus se verslaggewer, Nomaqhawe Mtebele is op die toneel.


Nomaqhawe Mtebele/OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.