On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams

Local News

Trein ontspoor by Bloemfontein - honderde passasiers opgehou

───   11:22 Mon, 19 Dec 2016

Trein ontspoor by Bloemfontein - honderde passasiers opgehou | News Article

Bloemfontein - Drie passasierstreine is by die Bloemfontein-stasie vertraag en een by Springfontein nadat 'n Transnet-goederetrein suid van Bloemfontein ontspoor het.


Die treine is na onderskeidelik Queenstown, Oos-Londen, Port Elizabeth en Johannesburg op pad. 

Nasionale vervoer se Ishmael Mnisi sê die trein na Port Elizabeth is reeds na Kimberley herlei en busse word gereël vir die passasiers van die trein wat na Johannesburg onderweg was. 

Mnisi sê die opruiming van die spoorlyn behoort tussen vyf en tien ure te duur.

Verklaring verskaf


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.