On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams

Local News

Kroonstad-watertekort die gevolg van droogte én swak bestuur

───   MARK STEENBOK 15:12 Tue, 24 May 2016

Kroonstad-watertekort die gevolg van droogte én swak bestuur | News Article

Kroonstad - Die onderstaande foto's en video wys dat die Kroonstad-watertekort baie ernstige afmetings begin aanneem. 'n Kenner glo die droogte is nie al rede hiervoor nie.


'n Waterkundige in Kroonstad is van mening dat die droogte en swak bestuur van die munisipaliteit van die hoofredes is vir die huidige waterkrisis. Theuns de Bruyn was onder meer verantwoordelik vir die bou van die Bloemhoekdam in 1977. Dié dam, wat water aan Kroonstad verskaf, is nou minder as 1% vol. Inwoners in die informele nedersettings is reeds twee weke sonder water. De Bruyn sê daar is nie genoeg kundiges om die krisis die hoof te bied nie.


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.