On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Noord-Kaap se toppresteerder gaan medies aan UV studeer

───   OWEN KOCK 15:13 Tue, 06 Jan 2015

Noord-Kaap se toppresteerder gaan medies aan UV studeer | News Article

Kimberley - Tayla Botha van die Hoërskool Kalahari in Kuruman is met haar agt onderskeidings as die Noord-Kaap se topmatrikulant vir 2014 aangewys

Sy studeer vanjaar medies aan die Universiteit van die Vrystaat. Botha se gunsteling vakke op skool was wiskunde, natuur- en skeikunde en biologie.

Harde werk en deursettingsvermoë was die sleutel tot haar sukses.
Sy sê sy het nie juis probleme met die finale eksamen ondervind nie, maar is nietemin verlig dat haar skoolloopbaan nou iets van die verlede is en sy die grootmenswêreld kan betree.

Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Tayla Botha:

Tayla Botha:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.