On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Vaalrivier-oewerbewoners tref vroegtydig voorsorg

───   15:32 Wed, 12 Mar 2014

Vaalrivier-oewerbewoners tref vroegtydig voorsorg | News Article
Christal-Lize Muller    
 
Bloemhof - Inwoners en eienaars van verskeie vakansie-oorde langs die Vaalrivier by Bloemhof en Christiana in Noordwes tref vroegtydig voorsorgmaatreëls vir moontlike vloedtoestande.
 
Die eienaar van die Dundee-hengeloord, Sumari van Niekerk, sê hulle is voorbereid op die ergste.

Waarnemende direkteurgeneraal van waterwese, Trevor Balzer, het vanoggend aan OFM-nuus gesê die Bloemhofdam is 84% vol met ‘n uitvloeivlak van 450 kubieke meter per sekonde.
 
Na verwagting kan die wateruitvloei later vanmiddag verhoog.
 
‘n Inwoner langs die Vaalrivier by Christiana, Joe Stephens, het gister al begin om sy woonwa te ontruim en alle permanente strukture te verwyder omdat die rivier se watervlak drasties toeneem.
 
Hy vrees egter hy gaan nie alles manalleen betyds kan ontruim nie.  

Podcasts

Sumari van Niekerk:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.