Local News
Griekwastad-moordbeskuldigde se selfoon ontleed─── LANI FOUCHÉ 06:25 Thu, 07 Nov 2013
Lani Fouché
Kimberley - Daar was selfoonopvangs op die plaas Naauwhoek op Goeie Vrydag verlede jaar toe die Steenkamp-gesin vermoor is, maar geen oproepe is vanaf die beskuldigde se selfoon gemaak in die uur-tydperk wat die moorde gepleeg is nie.
So het ‘n selfoonkommunikasie deskundige, Francois Moller, gister in die Noord-Kaapse Hooggeregshof in Kimberley getuig waar ‘n 17-jarige seun teregstaan vir die moorde op Deon, Christel en Marthella Steenkamp.
Lani Fouché doen verslag.
Lani Fouché :