Local News
Vrystaat Landbou-kongres begin in BFN─── 08:51 Wed, 31 Jul 2013
Dirk Kok
Bloemfontein - Vrystaat Landbou se twee dae lange kongres begin vanoggend in Bloemfontein en sy president glo dit gaan ’n waterskeidingskongres wees.
Dan Kriek sê van die sake wat teen die agtergrond van die Nasionale Ontwikkelingsprogram bespreek gaan word, is arbeidskwessies en grondhervorming.
Kriek sê ook die inligting oor Vrystaat Landbou se provinsiale grondoudit, wat hy vir suksesvolle grondhervorming saam met die regering voltooi het, gaan op die kongres bekend gemaak word.

Dan Kriek :