Local News
Clarens hou eeufees─── 11:47 Tue, 16 Oct 2012
Lani Fouché.
Clarens - Duisende mense word die naweek in Clarens verwag wanneer dié Oos-Vrystaatse dorp sy 100ste bestaansjaar vier.
'n Organiseerder van die eeufeesvieringe, Alna Belendez-Bieler, sê van Vrydag tot Sondag sal daar talle aktiwiteite, stalletjies en kunstenaars in Clarens wees. Sy sê die verskeidenheid is groot.
Clarens het sy oorsprong in 1912 gehad toe twee plase as 'n amptelike nedersetting gevestig is.
Voormalige president Paul Kruger het die dorp vernoem na sy gunstelingbestemming in Switserland.

Alna Belendez-Bieler: