On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams

Inspiration

Verbeter jou algemene fiksheid of rehabilitasie met HESP PODS

───   13:09 Wed, 16 Apr 2025

Sponsored13:09 Wed, 16 Apr 2025
Verbeter jou algemene fiksheid of rehabilitasie met HESP PODS | News Article

HESP PODS is slim reaksieligte wat reaksietyd, fokus en prestasie verbeter – perfek vir sport, skool, rehabilitasie of algemene fiksheid.

Reaksietyd word beïnvloed deur konsentrasie, gesonde senuweeselle en hoe vinnig jou brein sensoriese inset verwerk. Deur hierdie prosesse te verbeter, reageer jy vinniger en presteer beter. Kinders, atlete en selfs bejaardes gebruik dit reeds met sukses.

OFM-luisteraars kry vandag tot 30% afslag! SMS ‘HESP’ na 43366 of besoek hesppods.co.za en begin jou reis na beter fokus, vinniger reaksie en groter selfvertroue!

Verbeter só jou reaksietyd. Foto verskaf

Direkteur Melton van der Merwe sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die verskeie voordele van die pods en om hul spesiale aanbod aan luisteraars bekend te maak. 

OFM

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.