Inspiration
Vrystaatse dorpe beplan om eie krag op te wek─── 07:55 Wed, 08 Feb 2023
![Vrystaatse dorpe beplan om eie krag op te wek Vrystaatse dorpe beplan om eie krag op te wek | News Article](https://oscar.ofm.co.za/img/2dd9dd06-8a97-469f-a41f-c16cf111e70e.jpg?crop=30,0,770,416)
Vier dorpe in die Vrystaat meen hulle kan die eerste in die land wees wat beurtkragvry is.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Chris Bosch, hoof uitvoerende beampte van Rural maintenance oor hul plan om 4 Vrystaatse dorpe in staat te stel om hul eie krag op te wek.
Lees ook: LUISTER: My f*k, waar's Marelize nou?
Luister na die volledige onderhoud hier: