Inspiration
Wat maak suksesvolle mense anders?─── 07:14 Tue, 08 Nov 2022
Hoekom is sekere mense suksesvol en wat maak dat hierdie mense bo hulle omstandighede uitstyg?
Die Good Morning Breakfast-span het met Cobus Oosthuizen van LifeXchange gesels om by hom te hoor presies wat suksesvolle mense anders maak as "normale" mense.
Lees ook: Shandor Potgieter takes on "The 100"
Luister na die volledige onderhoud hier: