On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Health

#Pinktober: Kansa waarsku teen gevare van laat borskankerdiagnose

───   09:00 Thu, 03 Oct 2024

#Pinktober: Kansa waarsku teen gevare van laat borskankerdiagnose   | News Article

“Dit is van kardinale belang vir vroue om te weet hoe om hul risiko te verminder, vroeë waarskuwingstekens te herken en proaktiewe stappe te doen.”

Borskanker bly die kanker wat die meeste gediagnoseer word onder vroue in Suid-Afrika. Dit is van kardinale belang vir vroue om te weet hoe om hul risiko te verminder, vroeë waarskuwingstekens te herken en proaktiewe stappe te doen.

Vlooi Venter, kliniese verpleegspesialis van Kansa, sluit aan by Yolanda Maartens en praat oor borskanker wat globaal steeds die nommer een kanker onder vroue is weens laat diagnose. 

Jy kan met haar kontak maak vir verdere besonderhede: vventer@cansa.org.za

Jy kan OFM se Pinktober veldtog ondersteun by  https://www.ofmpinktober.co.za/pinktober




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.