Health
Musiekterapieweek: Hoe musiek ons daagliks help─── 06:43 Mon, 28 Nov 2022
Dit is wel-bekend dat musiek vir baie 'n gemoedswisselaar of ontsnapping van die werklikheid is en kan maklik iemand gemoedstoestand verbeter of opgewonde maak, of selfs kalm en ontspanne maak.
Hierdie week op Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens tydens Musiekterapie-week bevestig ons, deur met die kenners te praat, hoe musiek as verskillende vorme van terapie gebruik kan word.
Lees meer oor: Die Association for Guided Imagery and Music
Vandag gesels sy met sielkundige, Anelle Naude, oor hoe musiek en sielkunde by mekaar uit kom en hoe dit in die praktyk werk. Anelle deel ook meer oor wat sy oor die jare al geleer het oor die krag van musiek.
Jy kan met Anelle kontak maak hier: http://www.anellenaudelester.co.za/
Musiekterapie kan voordelig wees vir diegene wat dit moeilik vind om hulself in woorde uit te druk, insluitend kinders, adolessente, volwassenes en seniors.
Vrydag 09:30 sluit ons Musiekterapie-week af met 'n regstreekse terapiesessie, aangebied deur Drumability, en al wat jy nodig het is jouself, ritme en bereidwilligheid om te leer.
In die tweede onderhoud gesels Mid-Morning se Yolanda Maartens met Stigterslid van MusicWorks en musiekterapeut, Sunelle Fouche oor hoekom musiek belangrik is vir kinders, asook wat die voordele van musiek vir kinders van 'n jong ouderdom af is en meer.
MusicWorks is 'n nie-winsgewende organisasie wat die krag van musiek gebruik om potensiaal in die lewens van kinders en hul gemeenskappe te ontsluit. Hulle bied musiekintervensies aan vir kinders en jongmense in vennootskap met gemeenskappe in Kaapstad se gemarginaliseerde woonbuurte.
Jaco Uys
In die derde onderhoud gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Jaco Uys, Jaco is die eienaar van Jooba School of Music en is alombekend vir sy 24uur kitaarles-rekord wat opgestel is tydens lockdown. Jaco is passievol oor musiekontwikkeling en veral die ontdekking van musikale vermoëns van kinders in die mindergegoede areas in en om Bloem.
In the fourth interview Mid-Morning Magic's Yolanda Maartens is joined by music therapist Maritza Barlow to chat about music as therapy as well as Blaze Academy.
Blaze Academy is an independent preparatory and primary school for children with ASD and learning disabilities, which prevent these children from achieving success in a mainstream school environment.
Blaze Academy accommodate both Afrikaans and English speaking learners between the ages of 3-5 years in their Early Intervention classrooms and also GRADE R-2 students following the CAPS Academic programme.
DrumAbility - Finding your rhythm through play
It is well-known that music is a mood changer or escape from reality for many and can easily improve or excite someone's mood, or even calm and relax. In the last interview of Music Theraphy Week on Mid-Morning Magic, Yolanda Maartens caught up with Jaco Spies from DrumAbility.
The duo had a live jamming session live on air. See video below: