On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Extra time

Saturday Sport Braai recipe: Gebraaide Bobotie Frikadelle.

───   12:07 Sat, 22 Oct 2016

Saturday Sport Braai recipe: Gebraaide Bobotie Frikadelle. | News Article
https://secure.robertsons.co.za/recipes/braaied-bobotie-meatballs/

'n Bietjie meer moeite as waaraan ek gewoond is, maar dit is wonderlik lekker!

Benodigdhede:

800g maalvleis

1 ui

15ml Kerrie Poeier

2 Snye witbrood

60ml brood

1 eier

15ml braai sout

43ml rosyntjies

Metode:

  • Meng al die bestanddele saam, rol dit in bolletjies en plaas in ‘n bak in die yskas.
  • Plaas 2-3 frikadelle op ‘n sosatiestokkie
  • Braai die frikadelle en draai dit gereeld om.

Bron: https://secure.robertsons.co.za/recipes/braaied-bobotie-meatballs/



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.