On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Entertainment

OFM Kunsteklop: Aansoeke oop vir Vrystaat Kunstefees 2023

───   09:04 Tue, 01 Nov 2022

OFM Kunsteklop: Aansoeke oop vir Vrystaat Kunstefees 2023 | News Article

Die Vrystaat Kunstefees het vanjaar sy langverwagte terugkeer na die stad van rose gemaak in Oktober met n feeslike lekker tyd. Aansoeke vir 2023 is tans oop.

Die Afrikaanse taalfees wat kreatiewe kragte tussen Engels en Sotho kulture saamsmee maak gereed vir 2023 en die publiek is genooi om aansoek te doen vir die nuwe jaar. In die OFM Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met direkteur Corneli van den Berg en artistieke direkteur, Michael Garbett om meer uit te vind oor die aansoekproses. Aansoeke sluit 28 November 2022. 



Die Vrystaat Kunstefees bied al vir die afgelope 21 jaar nasionale en internasionale werke in 'n reeks genres aan. Die fees se visie is gesentreer op die beginsel van ‘Een fees, baie stories,’ met sy missie om die ontwikkeling en aanbieding van groot kuns in die Vrystaat vir almal te ondersteun.


Vir aansoeke besoek jotform.com.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.