Bloemfontein. - Dit het so pas begin reen hier en die Warrior-kolwers Colin Ingram en JJ Smuts het veld verlaat in hul MTN40 wedstryd hier op die Outsurance Oval teen die Diamond Eagles.
Tydens sy blitsbesoek aan Suid-Afrika het pres. Wolodimir Zelenski pres. Cyril Ramaphosa gevra om Oekraïense kinders wat in Rusland is, te help terugbring huis toe.
Read More
Mianmar se militêre leiers het die naweek buurlande toegelaat om skepe, vliegtuie en reddingspanne te stuur om te help ná een van die kragtigste aardbewings in die land se geskiedenis.
Read More