On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Central SA

Spaar groot by Transito Powertrade in Welkom!

───   08:00 Tue, 17 Sep 2024

Sponsored08:00 Tue, 17 Sep 2024
Spaar groot by Transito Powertrade in Welkom! | News Article

Transito Powertrade bestaan al 25 jaar in Welkom. Hulle verkoop groot- en kleinhandel algemene kruideniersware, van mieliemeel en toiletpapier tot melk, skoonmaakmiddels en soveel meer.

Yolanda Maartens gesels met Werner Stoltz van Transito Powertrade: 

Transito Powertrade verskaf aan enigiemand, van die huisvrou tot skole en winkeleienaars.

Vir winkeleienaars, skole en enigiemand wat groothandelaankope doen, is die proses net so maklik. ’n Eenvoudige vorm moet ingevul word om vir groothandelpryse te kwalifiseer.

Gaan maak ’n draai daar, op die hoek van 12de en 13de Straat in Voorspoed-Oos, sodat jy self kan sien hoe goed en groot die besparings werklik is!


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.