Central SA
Hoër Volkskool Potchefstroom hou opedag!─── 15:39 Tue, 07 May 2024
Sponsored15:39 Tue, 07 May 2024
Sprei jou vlerke en vlieg saam met die arende van Hoër Volkskool in Potchefstroom…
Kuier by Volkies se opedag, 7 Mei 2024, en leer waarom Volkies die antwoord op baie van jou vrae is!
Koshuisbesoeke vanaf 16:30
Saalprogram: 17:59
Juffrou Wilma Pieters van die Hoër Volkskool Potchefstroom gesels met Pulane Nel Sekepe oor die gevoel van familie wat leerders en ouers by die opedag sal ervaar. Luister hier: