On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Nikki
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Central SA

Sol Plaatje stadsbestuurder vra om verskoning vir Kimberley waterkrisis

───   07:26 Sat, 24 Dec 2022

Sol Plaatje stadsbestuurder vra om verskoning vir Kimberley waterkrisis | News Article

Die stadsbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, Thapelo Matlala, het tydens 'n openbare vergadering ná 'n vyf dae lange kraandroogte vandeesmaand om verskoning gevra vir die situasie waarin die stad se inwoners gedompel is.

Matlala het tydens die vergadering, wat deur die uitvoerende hoofvan die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel, Sharon Steyn, belê is, gesê Kimberley word deur 'n verskeidenheid potensiële rampe bedreig. 

Hy het erken dat inwoners se klagtes gegrond is, en dat uitdagings met personeel sowel as stelsels en prosesse – insluitend ’n verandering van kultuur – nodig is om die situasie in Kimberley op te los.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.