On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Arts

Franz Trio bring musiek van Berlyn na Bloemfontein

───   09:00 Thu, 03 Oct 2024

Franz Trio bring musiek van Berlyn na Bloemfontein | News Article
Die Franz Trio Berlin is in 2017 gestig. Foto verskaf

“As trio het hulle in sale soos die Concertgebouw in Amsterdam, Berlynse Filharmonie, Royal Albert Hall in Londen en die Carnegie Hall in New York opgetree.”

Avigail Bushakevitz, Ernst-Martin Schmidt en Constance Ricard het die Franz Trio Berlin in 2017 gestig, kort nadat hulle hul eerste konsert saam in Frankryk gespeel het met werke van Franz Schubert en Gideon Klein. 

Hierdie twee komponiste is steeds vir hulle van groot belang: hulle het hul ensemble na Schubert vernoem en het die klassieke Weense repertorium verken, maar het ook ’n steeds groeiende belangstelling in die Theresienstadt-komponiste. Hulle is op 24 Oktober in Bloemfontein op die Odeion se verhoog met hul produksie Viennese Serenades en toegang is gratis. 

Avigail sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop


OFM Nuus mvh

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.