On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Arts

Art Attack: Klerksdorp met kuns verras

───   09:40 Thu, 05 Sep 2024

Art Attack: Klerksdorp met kuns verras  | News Article

“Plaaslike kunstenaars kan vir twee dae hul kreatiwiteit met die publiek in die Matlosana Mall deel.”

’n Unieke konsep kom na Klerksdorp om kuns en kreatiwiteit ten toon te stel.

Dit is die jaarlikse Art Attack op 5 en 6 Oktober in die Matlosana Mall. B Gallery se Lizette Havenga sluit by Yolanda Maartens in die OFM Kunsteklop aan met al die besonderhede.




Art Attack bied ’n plaaslike platform aan kunstenaars in ’n flashmob-styl terwyl hulle oor twee dae in Matlosana Mall deurbring en hul kreatiwiteit met die publiek deel. Daar is ook fotograwe, digters, dansers, skrywers en musikante. Aansoeke is nog oop tot 20 September indien jy deel wil wees van die jaarlikse Art Attack.



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.