On Now
Weekends 09:00 - 12:00
Classic Sundays Tony
NEXT: 12:00 - 16:00 Classic Sundays with Christie
Listen Live Streams

Arts

Vrystaat Kunstefees – André Schwartz se lewenslange liefde vir Lloyd Webber se musiek

───   09:00 Tue, 18 Jun 2024

Vrystaat Kunstefees – André Schwartz se lewenslange liefde vir Lloyd Webber se musiek | News Article

“Lewenslesse word deur die musiekervarings gedeel.”

Gestroop en rou. Waar begin en eindig drome? Wat doen jy as die kleure van jou lewensjas verander? Sedert Phantom of the Opera is daar ’n persepsie dat André Schwartz en Andrew Lloyd Webber kuiermaats is.

AnyDream Will Do – My pad met Webber is vanjaar by die Vrystaat Kunstefees en André Schwartz sluit aan by Yolanda in die OFM Kunsteklop om te gesels oor dié besonderse produksie. 


Die storielyn is ’n vertelling wat hierdie wisselwerking deur musiek en gesprek ontgin. Lewenslesse word deur die musiekervarings gedeel. Liedjies soos "Any Dream Will Do", "Love Changes Everything", "You Must Love Me", "Send in the Clowns", "Music of the Night", "Memory" en "Pie Jesu" is ingesluit.

Dit vind op 2 en 3 Julie plaas in die Kopanong-ouditorium. 

Kaartjies: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1545566887

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.