On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Arts

OFM Kunsteklop: Kom vier vriendskap en musiek saam met Take Four

───   08:58 Tue, 15 Nov 2022

OFM Kunsteklop: Kom vier vriendskap en musiek saam met Take Four | News Article
Photo: istock

Vier van Suid-Afrika se mees bekwame klassieke musikante gaan op 24 November 2022 by die Odeion-musiekskool in Bloemfontein optree.

">

In die OFM Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Jeanne-Louise Moolman oor Take Four, 'n volledig vroue klavierkwartet.

Hierdie boesemvriendinne naamlik Elna van der Merwe, Zanta Hofmeyr, Susan Mouton and Jean-Louise Moolman het besluit om kragte saam te snoer om mense 'n musiekervaring soos geen ander te gee nie.

Bring jou vriende en familie om n wonderlike aand van musiek en lekker geselskap te geniet. Die konsert begin om 19:30 en toegang is gratis. Vir meer inligting stuur 'n epos aan pretoriusn@ufs.ac.za 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.