Agri Hour
Sigorei ideaal vir weiding vir lammers─── 06:21 Mon, 26 Aug 2019
'n Nuwe tendens het in die skaapvleisbedryf ontstaan. Produsente het lammers op sigorei laat begin wei.
Landbouers glo dat sigorei gesonde omega 3-vetsure in die vleis ontsluit. Die bedryf beoog nou om vir hierdie lamsvleis 'n gevorderde nismark soortgelyk aan Wagyu-beesvleis te ontwikkel.
OFM se Pieter Möller berig...
Sien aanghegte PODCAST...
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
Skakel weeksdae in op OFM om 11:00 en 13:30 vir jou landbounuusbulletins.
OFM-nuus