On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Groot dele van Noordwes is kaal gebrand, die grond is swart verskroei

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:45 Thu, 01 Nov 2018

Groot dele van Noordwes is kaal gebrand, die grond is swart verskroei | News Article

Agri Noordwes se uitvoerende hoofbestuurder, Boeta du Toit, sê veldbrande het die winterseisoen oor dié provinsie gewoed en verwoesting gesaai.


Hy sê boere in die meeste gebiede hoop nou op goeie reën wat broodnodig is vir die groei van natuurlike weiveld en vir die aanplanting van somergraangewasse… OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was Boeta du Toit, die uitvoerende bestuurder van Agri Noordwes. Om weer na die insetsel te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en dan Before Dawn.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 na 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n epos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.