Local News
Instituut waarsku SA oor masels─── 17:20 Wed, 17 Dec 2014
![Instituut waarsku SA oor masels Instituut waarsku SA oor masels | News Article](https://oscar.ofm.co.za/img/a1__20141217172038261u80.jpg?w=600&h=300&mode=crop&anchor=middlecenter&scale=both)
Bloemfontein - Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Suid-Afrikaanse gemeenskappe gewaarsku teen die moontlike uitbreek van masels oor die land heen.
Dit kom nadat voorvalle van masels in ses provinsies al aangemeld is. Die instutuut se Lucille Blumberg, sê daar is 'n dratiese toename in die getal bevestigde gevalle teenoor verlede jaar se syfers.
ECR
Lucille Blumberg: