On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Sand du Plessis skoolhoof sterf aan hartaanval

───   SABRINA DEAN 09:10 Tue, 27 May 2014

Sand du Plessis skoolhoof sterf aan hartaanval | News Article
Sabrina Dean
Bloemfontein - Hoërskool Sand du Plessis se hoof, Roy Doubell, is vanoggend skielik aan 'n hartaanval oorlede.
 
Die bekende Bloemfonteinse skoolhoof is vroeg vanoggend in 'n hospital in die stad oorlede. Doubel se sekretaresse, Kobie van Aswegen het die besonderhede.

Van Aswegen sê dit was vir haar 'n geweldige skok om van Doubell se aftsterwe te hoor.
 
Sy sê alhoewel Doubell 'n streng hoof was, was hy baie geliefd onder onder sy leerders sowel as sy kollegas. Sy het hom as 'n ongelooflike man beskryf.


Podcasts

Kobie van Aswegen:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.