Local News
'ANC moet skouer aan die wiel sit om sy beloftes oor werkskepping na te kom'─── 08:34 Sat, 10 May 2014
Christopher Motabogi
Bloemfontein - 'n Politieke ontleder glo die vlaag van diensleweringsoptogte in Suid-Afrika is as gevolg van die ANC se onvermoë om werk te skep.
Mandlenkosi Mthombeni, 'n politieke kenner verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat, sê die party moet nou skouer aan die wiel sit om sy beloftes oor werkskepping na te kom.
Mthombeni voorspel dat kleiner partye koalisies sal aangaan om hul posisies in die Parlement te versterk.
Mthombeni voorspel dat kleiner partye koalisies sal aangaan om hul posisies in die Parlement te versterk.
Mandlenkosi Mthombeni:
Mthombeni: