On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

'Groenpunt Gevangenis het nie aan minimum standaarde vir gevangenes voldoen nie'

───   SABRINA DEAN 08:53 Thu, 05 Sep 2013

'Groenpunt Gevangenis het nie aan minimum standaarde vir gevangenes voldoen nie' | News Article
Sabrina Dean
Deneysville - Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het opdrag gegee dat Korrektiewe Dienste en die bestuur van die Groenpunt Gevangenis in Deneysville in die Vrystaat moet toesien dat gevangenis toegang tot mediese en maatskaplike sorg het, dat voedsel behoorlik versprei word, en dat maatreëls ingestel moet word sodat gevangenes onverantwoordelike gedrag en korrupsie onder bewaarders kan aanmeld.
 
Dit kom nadat die kommissie bevind het dat Korrektiewe Dienste nie behoorlike aandag aan die klagtes van gevangenes gegee het nie wat gelei het tot die opstand wat in Januarie by die tronk uitgebreek het.
 
Vyfig gevangenes en vier bewaarders is beseer.
 
Die kommissie se woordvoerder, Isaac Mangena, sê daar is voorts bevind dat die streekskommissaris van korrektiewe dienste en die hoof van die tronk niks gedoen het om te verseker dat daar aan minimum standaarde voldoen word nie.
 

Podcasts

Isaac Mangena :

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.