Human Interest
Die gevare van sout: Ruan Kruger─── DANE BEISHEIM 14:42 Wed, 20 Feb 2013

Dane Beisheim
Potchefstroom - Die Hipertensie in Afrika Navorsingspan aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus fokus vandeesweek op die gevare wat sout vir die menslike liggaam inhou.
Volgens Ruan Kruger, 'n kardiovaskulêre navorser, het die mens tussen 1500mg en 2300mg sout per dag nodig. Sodra die daaglikse inname van sout egter meer as 2300mg (of 1 teelepel) oorskry, word die risiko vir hoë bloeddruk baie hoër.
Kruger sê om hierdie risiko hok te slaan moet ons gesonder eet, ons gewig beheer, genoeg oefen en minder stres.

Dr Ruan Kruger: