The Delightful Blog
TBS: Proposal gone wrong - Erika maak haar hart oop.─── 07:29 Thu, 31 Mar 2016

Ons was baie gelukkig om uiteindelik na weke vir Erika in die hande te kry!
Op 29 Februarie 2016 het Erika op The Breakfast Special haar liefde verklaar aan haar verloofde, Marius. Die situasie het baie vinnig ongemaklik geraak toe Erika vir Marius vra om te trou! Hy het nee gesê. Kliek hier om te hoor wat gebeur het.

Na 'n maand het ons uiteindelik vir Erika in die hande gekry om haar kant van die storie te hoor.
Hier is die gesprek met Erika:

Na 'n maand het ons uiteindelik vir Erika in die hande gekry om haar kant van die storie te hoor.
Hier is die gesprek met Erika: