On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

At Lunch

“Vir ons kinders Projek”

───   13:24 Thu, 10 Oct 2019

“Vir ons kinders Projek”  | News Article

Kaartjies word verkoop deur die personeel en vrywilligers van die verskillende afdelings. Een wenner van ’n voertuig word aan die einde van die kompetisie by ? trekkingsfunksie bekend gemaak.


Die Vir Ons Kinders-projek word reeds die afgelope 10 jaar met groot sukses aangebied.

Die projek behels die uitloting van ? voertuig met die doel om fondse vir die Vrystaat Jeugsorgsentrums, Bejaardesorgsentrums, Gestremdesorg, Gesinsorg, sowel as Hospitaalsorg- en Aannemingsdienste van Engo Vrystaat in te samel.   Die projek fokus egter op die kinders.

Kaartjies word verkoop deur die personeel en vrywilligers van die verskillende afdelings.  Ongeveer 2 000 personeel en vrywilligers help om die projek te bemark en daaraan te werk. Tydens 2017 is daar 13 949 kaartjies verkoop.

Een wenner van ’n voertuig word aan die einde van die kompetisie by ? trekkingsfunksie bekend gemaak.

Blootstelling word in die hele Vrystaat ontvang (33 plattelandse dorpe in die Vrystaat, wat Bloemfontein, Kroonstad, Welkom, Sasolburg en Bethlehem insluit).

>> luister hier


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.