Podcasts
Rysmiere in die verbruiker se beursie─── SABRINA DEAN 09:03 Thu, 08 Dec 2016
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher oor die Nasionale Bemarkingsraad se jongste ‘Food Price Monitor’ verslag.
Dit skets 'n skrikwekkende prentjie van jaar-op-jaar kosprystoenames.
Mieliemeel het met tussen 30% en 64% gestyg. Hoendervleis pryse het met die helfte vermeerder. Maar boere het nie die verskil by die plaashek ervaar nie.
Rysmiere in die verbruiker se beursie: