On Now
Weekends 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: 00:00 - 05:00 Early Mornings with Oscar
Listen Live Streams

Podcasts

Grondbone bied boere toegang tot internasionale nismarkte

───   SABRINA DEAN 11:08 Thu, 01 Dec 2016

Grondbone bied boere toegang tot internasionale nismarkte | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Loureine Muller, ‘n grondbone-agronoom by die Landbou-navorsingsraad se Instituut vir Graangewasse.


Die gesprek handel oor die jongste kultivar-aanbevelings. 

In hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud vertel Muller ook meer van die produksievereistes en besluite wat ‘n boer moet maak, sowel as die waarde van grondbone in wisselboustelsels.


Podcasts

Grondbone bied boere toegang tot internasionale nismarkte:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.