On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Podcasts

Besige bye se bestuiwingswerk ‘n maatstaf van voedselsekerheid

───   SABRINA DEAN 16:02 Fri, 26 Feb 2016

Besige bye se bestuiwingswerk ‘n maatstaf van voedselsekerheid | News Article

Die Bloemfonteinse landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels vandag met OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, oor die rol van insekte in voedselsekerheid.

Hy vertel dat veral bye, waarvan die heuningby die bekendste is, sorg dat ongeveer 80% van alle blommende plantsoorte produktief is. As sodanig bestuif dié eenvoudige werk van insekte 35% van die wêreld se gewasse vir produksie.

Laubscher vertel verder dat dié insekte só ‘n belangrike rol vervul, dat die FAO sterk argumente aanbied oor hoekom bestuiwing ingesluit behoort te word as belangrike bepaler van die graad van voedselsekuriteit.


Podcasts

Besige bye se bestuiwingswerk ‘n maatstaf van voedselsekerheid:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.