On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Offbeat

Weird Wide Web – Kenners vind nuwe manier om renosters te beskerm

───   15:26 Mon, 01 Jul 2024

Weird Wide Web – Kenners vind nuwe manier om renosters te beskerm | News Article
Foto: Wikipedia

“Radioaktiewe materiaal is in renosterhorings ingespuit in ’n poging om stropery te verminder.”

Kenners in Suid-Afrika het die materiaal in die horings van 20 van die diere ingespuit met die hoop dat bestralingsverklikkers wat by landsgrense in plek is die owerhede sal help om stropers en handelaars vas te trek.

Die projek het die deelname van veeartse en kernkundiges ingesluit en kan herhaal word op ander diere wat die risiko loop op stropery – soos olifante – as dit suksesvol is.

Professor James Larkin, die hoof van die projek by die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg, het gesê: “Ons doen dit omdat dit dit aansienlik makliker maak om hierdie horings te onderskep, aangesien hulle oor internasionale grense verhandel word, want daar is ’n wêreldwye netwerk van bestralingmonitors wat ontwerp is om kernterrorisme te voorkom.” 

Lees meer

OFM Nuus mvh

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.