On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Sparta vier verjaarsdag met gelukstrekking

───   13:35 Tue, 17 Sep 2024

Sponsored13:35 Tue, 17 Sep 2024
Sparta vier verjaarsdag met gelukstrekking | News Article
Sparta kondig ’n opwindende gelukstrekking aan.

Die Sparta-kalfklub se ledetal groei by die dag, en Sparta is opgewonde om besonderhede oor ’n opwindende gelukstrekking, wat in Oktober plaasvind, te deel.

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Charles Matthewson, om meer uit te vind:

Sparta wil elke boer bedank wat reeds hul uitstekende kalwers direk aan Sparta verkoop het. Ter viering van Sparta se verjaarsdagmaand hierdie Oktober, is hulle opgewonde om aan te kondig dat hulle ’n kleiner trekking vooraf gaan doen wat dan lei na die groot gelukstrekking wat vroeg volgende jaar gaan plaasvind.  

Al die boere wat hierdie jaar meer as 100 van hul kalwers aan Sparta verkoop het, kan in ’n gelukstrekking fantastiese pryse wen, soos produkte van Sparta Beef, braaiers en opwindende Sparta-handelsmerkgoedere. Die wenners van hierdie vooraftrekking staan nog steeds ’n kans om die groot prys te wen – ’n fantastiese vakansie vir twee na die pragtige eiland van Mauritius. 

As jy 100 of meer kalwers het wat jy direk aan Sparta wil verkoop, besoek Sparta.co.za

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.